16 July 2010

Inspir-hasie

Vir my Afrikaanse lesers:  

Hasie:

Wat noem jy 'n deurskynende hasie?  Spasie
● Wat noem jy 'n hasie in 'n pyp?   Blokhasie

Hasie in die tuimeldroër?     Spinhasie

● Wat noem jy 'n hasie in die hospitaal?    Operhasie

● Wat noem 'n mens 'n hasoe met GPS?   Navighasie

● Wat noem mens 'n rugby hasie?     Paashasie

'n Halwe hasie?      'n Sie
● 'n Hasie wat mond-tot-mond asemhaling toepas?    Oksidhasie

'n Walt Disney hasie?    Animhasie

● 'n Vuvuzela hasie?     Gerhasie!!

Wat noem 'n mens 'n hasie op 'n telefoon?    Kommunikhasie

● Wat noem 'n mens 'n losbandige hasie?      'n Flirthasie

Wat noem 'n mens 'n hasie wat preek?         'n Kanselhasie!

● Wat noem jy 'n ryk hasie?         Inflhasie!

'n Hasie wat boer?              Plasie

● Wat noem mens 'n siek hasie?          Inflamhasie

Wat noem jy 'n hasie wat oorsee gaan?        Immigrhasie

● 
Iemand wat heeltyd hasie grappies vertel?    Irrithasie
 

En 'n hasie in die Spur?     Inspurhasie!

 

No comments: